KWAZULU-NATAL. – ‘n Afgetrede onderwyser (72) van Brindhaven het R303 000 verloor, nadat hy twee transaksies vir beleggingsopbrengste gemaak het.
Reaction Unit South AFrica (Rusa) sê in ‘n sosialemediaplasing die pensioenaris het dié maatskappy gekontak nadat hy geglo het twee maatskappye gaan beleggingsopbrengste van tussen 15-20% maak, wat glo aan hom belowe is.
Twee kriminele sake is by die SAPD aanhangig gemaak.
Nuusflits het polisiekommentaar gevra.






One Response
And SAP wil not assist with this. We were scammed out of millions and it’s bee 2 years no feed back no contact always too busy or not available. So we are screwed because we don’t have fund to pay investigators. Now living like a squatter. List everything and there is no help available.