Reën vir môre en Dinsdag voorspel

Lees ook :

Reën vir môre en Dinsdag voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Noord-Wes voorspel.

Lees ook: Langa hou weer môre Open Langa

Dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal kan Dinsdag reën te wagte wees.

Daar is ‘n moontlikheid van donderstorms, maar nog geen waarskuwings is uitgereik nie.

Die publiek word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Langa hou weer môre Open Langa

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief