SA Rugby kritiseer Springbok-rugbyspan wat nie ‘transformasieteiken’ haal nie

Lees ook :

SA Rugby kritiseer Springbok-rugbyspan wat nie ‘transformasieteiken' haal nie
SA Rugby kritiseer Springbok-rugbyspan wat nie ‘transformasieteiken' haal nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys

Die Springbok-rugbyspan is deur SA Rugby gekritiseer omdat hulle glo nie die “transformasieteiken” gehaal het nie.

SA Rugby het ook die Blou Bulle en Lions in ‘n verslag gekritiseer oor die aantal swart spelers wat sedert 2023 gekies is om op internasionale vlak te speel. Die spanne is aangemoedig om meer swart spelers vir die spanne te kies. Die plan is om teen 2030 minstens 60% swart spelers in nasionale spanne en minstens 25% vrouens in die rade te hê.

Daar was veronderstel om in 2023 minstens 54% spelers van kleur, waaronder 27% swart, in die Springbok-span te wees. Volgens die verslag het die Springbokke nie die teiken gehaal nie. Die Sharks en Stormers het hulle teiken behaal, maar nie die Bulls, Lions en Cheetahs nie.

Bronne: Planet Rugby, SA Rugby Mag, The Citizen

Lees ook: Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief