SA se werkloosheidsyfer daal

Lees ook :

Werkloosheidsyfer in Suid-Afrika daal fotokrediet: Canva

Nuwe data van Statistiek SA dui daarop dat die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika in die derde kwartaal van die jaar gedaal het. ‘n Kwartmiljoen werkloses het in die derde kwartaal werk gekry.

Lees ook: Werkloosheidsyfer styg in SA

Daar was ‘n toename van 248 000 in die aantal mense wat werk het en ‘n daling van 360 000 mense wat werkloos is.

Die amptelike werkloosheidsyfer het met 1.3% van 33.2% na 31.9% gedaal.

Bronne: Stats SA

Lees ook: Werkloosheidsyfer styg in SA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief