Werkloosheidsyfer styg in SA

Lees ook :

Werkloosheidsyfer styg in Suid-Afrika fotokrediet: Canva

Volgens nuwe data van StatsSA het die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika tot 33.2% in die tweede kwartaal van 2025 gestyg.

Lees ook: Werkloosheidsyfer styg nog verder

Daar was ’n styging van 140 000 in die hoeveelheid werklose mense, wat beteken daar is nou 8.4 miljoen mense in Suid-Afrika sonder werk.

Die hoeveelheid mense wat nie ekonomies aktief is nie, het tot 16.6 miljoen gedaal.

Bronne: StatsSA

Lees ook: Werkloosheidsyfer styg nog verder

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief