Brekende Nuus
Afrikaans

Huisroofsaak ná plaasvoorval in Saron geopen

Foto: Drakenstein Munisipaliteit

WES-KAAP. – Die Saron-polisie het ‘n huisroofsaak geopen nadat inwoners Donderdag 10 September in hulle huis op ‘n plaas in Saron aangeval is.

Volgens polisiewoordvoerder, Thembakazi Mpendukana, het die polisie nog geen inhegtenisneming gemaak nie en duur die ondersoek voort. Enigiemand met relevante inligting word gevra om die polisie te kontak.