Lees ook: Brandstofverbruikers kan moontlik verligting in Augustus verwag
PARYS, FRANKRYK. – Tatjana Smith het gister haar uittrede uit swem aangekondig. Dit volg na sy die silwermedalje vir die 200 m-borsslag losgeswem het.
Smith tree uit met twee goue Olimpiese medaljes en twee silwer Olimpiese medaljes.
Sy het gesê sy tree uit om op ander aspekte van haar lewe te fokus en om te sien wat haar passies is behalwe swem.
Bronne: eNCA, The Citizen, IOL
Lees ook: Brandstofverbruikers kan moontlik verligting in Augustus verwag