Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof
Elon Musk het bevestig Twitter is nou amptelik X.com. Die domeinnaam wat Twitter.com was, is vandag na X.com verander.
Musk het bevestig alle sisteme is nou ook amptelik op X.com. Dit volg na Musk Twitter in 2022 gekoop het en verlede Julie die logo en handelsmerk na X verander het.
Die KI-bot “Grok” is nou ook deel van X.
Bronne: Briefly, Tuko News, New Straits Times
Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof





