Italianer in hegtenis oor video van Afrika-migrant wat doodgeslaan is
’n Lykskouing sal bepaal of die dood deur houe, versmoring of ’n ander oorsaak ingetree het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 884 op Monday 1 August 2022.
’n Lykskouing sal bepaal of die dood deur houe, versmoring of ’n ander oorsaak ingetree het.
Probeer gerus dié spinasiequiche met kaas. Maklik, goedkoop en smullekker! Lewer 12 skywe Bereiding: 15 minute Afkoeltyd: 1 uur Baktyd: 35 minute Bestanddele: 330…
Die 11-jarige Kamokgelo Khena is sedert Saterdag 30 Julie vermis na sy laas by hulle huis in Germiston gesien is. Sers. Mabunda, polisiewoordvoerder, sê…
Sy het kort na die uitspraak gesê dat sy nie finansieel in staat is om die geld aan Depp te betaal nie.
Lt.kol. Masondo sê verder die polisie het die naweek hard gewerk om die 1 655 verdagtes in hegtenis te neem.
Volgens kolonel Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder in die Oos-Kaap, is ‘n 72-uur aktiveringsplan inderhaas geloods nadat drie mans vermoor en twee ander beseer agtergelaat is…
‘n Gr. 10-leerling aan Hoërskool Schoonspruit in Klerksdorp is dood na hy op sy fiets deur ‘n motor raakgery is. Daar is volgens AfriNuus…