Nuusflits Uitgawe 1,377 — Thursday 7 December 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,377 op Thursday 7 December 2023.
Israel val Hamas in Jabalia-vlugtelingkamp aan
Die Israeliese weermag beplan glo om soutwater in die tonnels wat hulle gekry te laat inloop om Hamas uit te dwing.
Voormalige professor skiet glo drie studente dood
Volgens die polisie het die verdagte voorheen in Georgia en North Carolina klas gegee.
Departement van gesondheid ondersoek moontlike cholera-geval
Die departement is besig om te kyk met wie sy almal in kontak was.
SA se o-19-krieketkaptein David Teeger het niks verkeerd gedoen nie
Dit is ook bevind hy het nie die opmerkings by ‘n kriekettoernooi gemaak nie, maar by ‘n Joodse toekenningseremonie.
Leerder (14) skiet klasmaat dood, pleeg selfdood
Die rede vir die skietery is onbekend, maar die saak word ondersoek.
Israel op spoor van Hamas-hoof
Sinwar het glo die 7 Oktober-aanval beplan, maar is sedertdien nie weer in die openbaar gesien nie.
KYK: NGV-wetsontwerp deur NRP goedgekeur – wat is jou mening?
Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het gister 'n groen lig vir NGV-wetsontwerp gegee.
Noord-Kaap-lesers, hier is jou nuus vir die week
Noord-Kaap-lesers, hier is jou Hadeda News-uitgawe vir die week:
Tweede verdagte in Ben Gumbi-moordsaak laat vaar borgaansoek
Die sake teen die verdagtes is gekombineer en is tot 9 Januarie 2024 uitgestel.