Vier sterf in ongeluk op N2 naby eMkhondo
MPUMALANGA. – Vier mense is vanoggend (Sondag) in ’n ongeluk reg van voor op die N2 tussen eMkhondo en Pongola dood. Twee mans en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,045 op Sunday 5 October 2025.
MPUMALANGA. – Vier mense is vanoggend (Sondag) in ’n ongeluk reg van voor op die N2 tussen eMkhondo en Pongola dood. Twee mans en…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesonde babaseun is Vrydagmiddag veilig in die Umhlali Baby Box gevind nadat die alarmstelsel geaktiveer is. Spanlede van IPSS Medical Rescue…
Waldo Verwey (10) van Casseldale, Springs, is Donderdagaand in die kop geskiet toe hulle hulle honde in die erf uitgeneem het. Waldo word as…
KWAZULU-NATAL. – Elaine McSorley (71), ‘n Britse vrou, word al meer as ‘n week lank vermis, nadat sy op 27 September op ‘n staproete…
NOORDWES. – ‘n Man (25) het na bewering Saterdagoggend sy ma (48) in Mahikeng met ‘n graaf doodgeslaan. Volgens die polisie word ‘n video-opname…