Afrikaans
Nog ‘n Franse museum die week beroof
FRANKRYK. – Ongeveer 2000 goue en silwer munte ter waarde van $104 000 is Sondagaand by ‘n museum in Landres, ure ná die inbraak by…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,064 op Friday 24 October 2025.
FRANKRYK. – Ongeveer 2000 goue en silwer munte ter waarde van $104 000 is Sondagaand by ‘n museum in Landres, ure ná die inbraak by…
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het sy kommer uitgespreek oor die voortdurende onwettige gebruik van die geregistreerde kamoefleerdrag deur gewone burgers. Prince Tshabalala, SANW-woordvoerder,…
VRYSTAAT. – Twee verdagtes, onderskeidelik 50 en 41 jaar oud, is in verband met die besit en vervaardiging van vervalste amptelike dokumente vasgetrek. Die…
Kaapstad Hisense SA het ‘n borgskap van R240 000 toegeken aan ʼn 12-jarige sokkerster in wording. Die doel is om die sportman te ondersteun…