Bok van Blerk in vliegtuig wat noodlanding in NK maak
Bok van Blerk, oftewel Louis Pepler, het gister gesê die ligte vliegtuig waarin hy was moes ‘n noodlanding op ‘n plaas in Sutherland maak.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,083 op Wednesday 12 November 2025.
Bok van Blerk, oftewel Louis Pepler, het gister gesê die ligte vliegtuig waarin hy was moes ‘n noodlanding op ‘n plaas in Sutherland maak.…
Women for Change se petisie aan die Nasionale Rampbestuursentrum om geslagsgeweld ‘n nasionale ramp te laat verklaar, is verwerp. Lees ook: Women for Change…
Henja Schaap, oftewel Skapie, bekende SA-mode-ontwerper, is oorlede, vermoedelik aan ‘n hartaanval. Schaap, oorspronklik van Kimberley en ‘n oud-leerling van Hoërskool Diamantveld, sal altyd…
INTERNASIONAAL. – ‘n Turkse militêre vragvliegtuig het gister naby die Azerbeidjan-Georgië-grens neergestort. Turkye se verdedigingsminister het gesê daar was 20 mense op die vliegtuig…