Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,101 — Sunday 30 November 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,101 op Sunday 30 November 2025.

Foto: Regering van SA
Afrikaans

Ramaphosa spreek vanaand die nasie toe

30 November 2025

President Cyril Ramaphosa sal vanaand (Sondag, 30 November 2025) om 19:00 die land toespreek ná Suid-Afrika se suksesvolle aanbieding van die G20-leiersberaad in Johannesburg.…