Verdagtes, ook polisiesersant, vir vervalste jenewer vasgetrek
OOS-KAAP – Die Valke het vyf verdagtes van ‘n beweerde sindikaat, tussen 32 en 60 jaar oud, wat glo vervalste jenewer (gin) vervaardig en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,175 op Thursday 12 February 2026.
OOS-KAAP – Die Valke het vyf verdagtes van ‘n beweerde sindikaat, tussen 32 en 60 jaar oud, wat glo vervalste jenewer (gin) vervaardig en…
LIMPOPO – Lunghani Mhlongo (30) van Dan Village in Tzaneen is deur die Polokwane-hooggeregshof tot 25 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir die moord op…
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder (32) van ‘n wit Ford EcoSport het Woensdag met sy voertuig oor ‘n brug gery en in ‘n rivier in…
KWAZULU-NATAL. – ’n Voorval waarin ’n pitbull vroeg Donderdagoggend omstreeks 02:20 in Hoogstraat, in Grangetown, geskiet is, het tot twee teenstrydige weergawes van wat…
Dirk van der Westhuizen, die Suid-Afrikaanse sanger, het in ‘n besonderse gebaar nou ‘n snor ter ere van sy pa, ook Dirk van der…
Die Suid-Afrikaanse SUV-mark is mededingend soos min, en nuwe toetreders moet werklik iets besonders bring om uit te staan. Met die Jaecoo J7 maak…
ZIMBABWE. – Die kabinet van Zimbabwe het ’n konsepwetsontwerp gesteun wat wysigings aan die land se grondwet voorstel, insluitend die verlenging van presidensiële termyne…
MADAGASKAR. – Minstens 31 mense is dood nadat sikloon Gezani ’n spoor van verwoesting oor Madagaskar gesaai het, skaars 11 dae nadat sikloon Fytia…
John Steenhuisen, landbouminister, het dr. Gary Bauer aangestel om die wildbedryf op die ministeriële taakspan vir bek-en-klouseer (BEK) te verteenwoordig. Die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging…
GAUTENG. – Berend Alkema (25), ’n krieketafrigter van Laerskool Hennospark se krieketakademie, het Dinsdagoggend omstreeks 02:30 tydens ’n beweerde poging tot huisroof aan ’n…