Alle vlugte na en van Doha opgeskort
KATAR. – Alle vlugte by Hamad Internasionale Lughawe in Doha is tydelik opgeskort nadat Katar se lugruim gesluit is te midde van toenemende spanning…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,197 op Friday 6 March 2026.
KATAR. – Alle vlugte by Hamad Internasionale Lughawe in Doha is tydelik opgeskort nadat Katar se lugruim gesluit is te midde van toenemende spanning…
VSA. – Namate konflik tussen die Verenigde State, Israel en Iran Vrydag (6 Maart) sy sewende dag betree het, het die Amerikaanse minister van…
VRYSTAAT. – ‘n Man (30) en ‘n baba (1) wat deur sy ma opgepas is, het in die Modderrivier in Boithusa verdrink. Die man…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bejaarde egpaar is Donderdagoggend tydens ‘n huisroof in Longcroft, Phoenix, aangeval. ‘n Aanvaller het glo in die erf ingespring en ’n…
Riaan Benadé, bekende sanger, is terug in die kollig met sy splinternuwe enkelsnit Kattebak. Fanie Nel, woordvoerder van die Coleske Groep, sê Kattebak het…
NOORDWES. – Mariné Pretorius (13), ‘n gr. 8-leerling van die Hoër Volkskool Potchefstroom, se afsterwe Donderdagmiddag weens ‘n swamsiekte word betreur. Die Volkies Potch…
GAUTENG. – Kasper Stander (69) en Rian Stander (46) het Donderdag op beskuldigings van diefstal, bedrog, geldwassery en besit van gesteelde voertuigonderdele in die…
VSA. – Britney Spears (44), internasionale pop-ster, is Woensdag in Ventura County in Kalifornië op aanklagte van dronkbestuur in hegtenis geneem. Die sangeres was…
WES-KAAP. -Metropolisiebeamptes het tydens twee afsonderlike voorvalle, in Jakes Gerwelrylaan en in Khayelitsha, verdagtes in hegtenis geneem en op beweerde onwettige vuurwapens beslag gelê.…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie vra die gemeenskap se hulp om vier verdagtes van Johannesburg op te spoor: Lucinda Langton, Shaun Minnaar, Keegan Agulhas en…