Tshwane stel vlak 2-waterbeperkings vir 30 dae in
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het vlak 2-waterbeperkings vir 30 dae ingestel nadat die munisipale administrasie die kennisgewing heruitgereik het. Die vorige kennisgewing is…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,453 op Tuesday 17 November 2026.
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het vlak 2-waterbeperkings vir 30 dae ingestel nadat die munisipale administrasie die kennisgewing heruitgereik het. Die vorige kennisgewing is…
GAUTENG. – Die Stad Ekurhuleni vra inwoners, ondernemings en organisasies om besonderhede van hul kringtelevisiekameras (CCTV) in te dien as deel van ’n opname…
VRYSTAAT. – Hugo du Preez se familie soek steeds na antwoorde nadat hy op Saterdag 14 Maart 2026 verdwyn het terwyl hy van Kroonstad…
KWAZULU-NATAL. – ’n Ma (32) is vroegoggend (Dinsdag) in ’n woonkompleks in Shastri Park, Phoenix, doodgeskiet. Die dogter, ’n kind met spesiale behoeftes, is…
WES-KAAP. – Die Overstrand-munisipaliteit vra ouers en voogde by monde van Edward Jantjies, waarnemende munisipale bestuurder, om op te let wanneer ’n kind skielik…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Tiener (15) het in ‘n hospitaal gesterf en nog 16 tieners is Maandag beseer toe ’n bakkie op die D1004 in…
KWAZULU-NATAL. – Die voorste en middelste asse van die luuksebus wat Maandagoggend 16 November op die N3 by die New Englandweg-afrit in Pietermaritzburg omgeslaan…
WES-KAAP. – Die meeste kinders wat aan ’n studie oor geweld in Khayelitsha, Kaapstad, deelgeneem het, is tydens konflik deur ander kinders beseer en…
WES-KAAP. – Charmaine Fraser Boshoff sê sy het aanvanklik gedink ’n haai het haar gebyt toe ’n rob haar Sondagoggend in die see by…
KWAZULU-NATAL. – Lewensredder Mnqobi Nxumalo het mense se harte aangegryp toe hy ’n hond wat in Brighton Beach in Durban deur ‘n seestroom meegesleur…