Holocaust-oorlewende en kinderpsigoterapeut Lydia Tischler sterf op 97
VK. – Lydia Tischler (97), ’n Holocaust-oorlewende wat haar ma in Auschwitz-Birkenau verloor het en meer as ses dekades lank as kindersielkundige en psigoterapeut…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,461 op Wednesday 25 November 2026.
VK. – Lydia Tischler (97), ’n Holocaust-oorlewende wat haar ma in Auschwitz-Birkenau verloor het en meer as ses dekades lank as kindersielkundige en psigoterapeut…
GAUTENG. – Die Randburg-landdroshof het Dinsdag die saak teen die voormalige adjunk- nasionale polisiekommissaris Shadrack Mongo Sibiya (59) tot 9 Februarie 2027 uitgestel. Die…
OOS-KAAP. – Die Duitse bandvervaardiger Continental kan produksie by sy fabriek in Gqeberha vroeg in 2027 staak indien daar geen lewensvatbare alternatief vir sluiting…
KWAZULU-NATAL. – Die voormalige Protea-krieketspeler Pat Symcox het Dinsdag die publiek se hulp gevra nadat sy silwer 2010 Mercedes-Benz SLK op 18 November uit…
Waarskuwing! Video-opname aan einde van berig kan sensitiewe lesers ontstel. OOS-KAAP. – Daniël Stevens (25) is in ’n plaaslike hospitaal dood nadat vier mans…
WES-KAAP. – Agt van die Wes-Kaap se 25 gespesialiseerde polisie-eenhede het volgens die polisie se jongste voorraadverslag geen forensiese stelle (rape kits) om bewyse…