Vanaand se Powerball-boerpot staan op R110 miljoen en die PowerballPlus-boerpot staan op R9 miljoen.
Lees ook: Powerball uitslae vir 30 September 2025
Dit volg nadat niemand in die laaste trekkings vyf nommers en die bonusnommer reg geraai het nie.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 30 September 2025