Varsitybeker: Drieë fees in rondte 4

Lees ook :

Tydens rondte 4 van die gewilde universiteite reeks, het die Universiteit Kaapstad se Ikeys die Universiteit van Johannesburg met ‘n allemintige 87 teenoor 28 (15 drieë in wedstryd) geklop.  Tuks was ook suksesvol en het die Kaapstadse Universiteit van Tegnologie met 78 – 17(14 drieë) getroef .

In ander wedstryde het NWU ’n weg wen teen die Vrystaatse Shimlas behaal 45 – 31(12 drieë) , terwyl Stellenbosch Maties, Emeris met 55-20 (9 drieë in wedstryd) geklop het.

Tuks is die enigste span wat tot dusver al hul wedstryde hierdie seisoen gewen het en loop voor met  20 ligapunte.

Die Noordwes Universiteit (Pukke) lê tweede met 17 punte, terwyl Ikeys derde is met 15 punte.

Sien ook: https://nuusflits.com/varsity-beker-maties-veg-terug/

Vir meer foto’s, klik hier. Foto’s deur Johan Maree AXNShots.

 

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief