SA o.18’s klop Engeland in puntefees en voltooi reeks onoorwonne
Die Suid-Afrikaanse o.18-rugbyspan het hul indrukwekkende veldtog in die 2026 o.18 Internasionale Reeks op ’n hoogtepunt afgesluit toe hulle Engeland Saterdag in ’n skouspelagtige…
Die Suid-Afrikaanse o.18-rugbyspan het hul indrukwekkende veldtog in die 2026 o.18 Internasionale Reeks op ’n hoogtepunt afgesluit toe hulle Engeland Saterdag in ’n skouspelagtige…
Die Suid-Afrikaanse o.18 A-rugbyspan het sy deelname aan die 2026 o.18 Internasionale Reeks op ’n hoogtepunt afgesluit toe hulle Saterdag ’n indrukwekkende 51-26 oorwinning…
South Africa’s Under-18 rugby team has continued its impressive run in the current U18 International Series. They are heading into the final round as…
Suid-Afrikaners klop Ierland 51–15 in indrukwekkende vertoning op Boland Landbou WELLINGTON – Die Suid-Afrikaanse o.18-span het Dinsdagmiddag hul indrukwekkende vorm in die o.18 Internasionale…
Sterk tweede helfte verseker 20–0-oorwinning in internasionale kragmeting KAAPSTAD – Die Suid-Afrikaanse o.18 A-span het Dinsdagmiddag te Boland Landbouskool ’n indrukwekkende 20–0-oorwinning oor Georgië…
KAAPSTAD – Die DHL-stadion het Vrydagaand bykans uit sy nate gebars toe die All Blacks en die DHL Stormers mekaar vir die eerste keer…
STELLENBOSCH – Die Suid-Afrikaanse o.20-vrouerugbyspan het waardevolle internasionale ervaring opgedoen toe hulle hul historiese tweetoetsreeks teen die Verenigde State van Amerika in Stellenbosch voltooi…
Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het die toetsreeks, van vier, teen Namibië gewen nadat hulle ook in die derde toets op 23 Julie, in Kaapstad, hul…
Die 2026 Suid-Afrikaanse Judo-kampioenskappe het Saterdag in Gqeberha (Port Elizabeth) op ‘n opwindende noot ten einde geloop met die tradisionele spangevegte tussen die land…
Die Westelike Provinsie het bo-aan die jaarlikse FNB Cravenweek puntelys geëindig en het ses drieë aangeteken om die Westelike Provinsie XV-tal in die finale…