Vermoedelike internetonderbreking tref weer

Lees ook :

Vermoedelike internetonderbreking tref weer fotokrediet: Canva

Verskeie webtuistes het so pas ophou funksioneer met ‘n waarskuwing oor Cloudflare.

Dit is moontlik weer te wyte aan ‘n internetonderbreking. Webtuistes wat nie laai nie, sluit in Netwerk24, Takealot, Downdetector, Mr Price Home, Canva en vele meer.

Nuusflits sal ‘n opdatering gee sodra meer inligting beskikbaar is. Hierdie onderbreking volg slegs ‘n maand nadat ‘n Cloudflare-onderbreking verskeie webtuistes laat afgaan het.

Lees ook: Cloudflare vra verskoning vir onderbreking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief