Video: Ten minste 19 mense dood toe passasiersvliegtuig neerstort

Lees ook :

Ten minste 19 passasiers aan boord van ‘n Precision Air-passsiersvliegtuig (ATR 42-500) is dood nadat die vliegtuig om ongeveer 08:53 in die Victoria-meer in Tanzanië neergestort het.

Die vliegtuig was op pad van Dar es Salaam na Bukobo-lughawe in Tanzanië toe dit as gevolg van slegte weer en tegniese probleme, op pad om te land en ongeveer 100 meter bokant die grond, in die meer neergestort het.

Die vliegtuig het 43 persone aan boord gehad, waarvan 38 volwassenes en een kind was. 24 mense kon gered word en is vir mediese behandeling geneem.

Precision Air het die volgende mediaverklaring op hul webtuiste geplaas:

PRESS RELEASE 4

Precision Air regrets to confirm that 19 fatalities and 24 survivors have now been reported by the emergency services at the scene of the accident involving flight PW-494 which crashed at Lake Victoria in Bukoba today. The aircraft, 5H-PWF, ATR42-500, was flying from Dar es Salaam to Bukoba when the accident occurred at around 08:53 local time. There were 39 passengers (38 Adults and 1 Infant) and 4 crew on board the flight. Precision Air extends its deepest sympathies to the families and friends of the passenger and crew involved in this tragic accident. The company will strive to provide them with information and whatever assistance they will require in this difficult time. The names of passengers and crew on board the aircraft will not be released until all next-of-kin have been notified. Relatives and friends of those who may have been on board are requested to call the special line 0786-300415/0789-266600 or visit our information centers at Blue Saphire Hotel at Dar es Salaam or ELCT Hotel in Bukoba.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief