Voormalige Mej. Wêreld se derde seun gebore

Lees ook :

Foto's: Rolene en Daniel Strauss Instagram

Rolene Strauss, voormalige Mej. SA en Mej. Wêreld 2014, het op Instagram aangekondig haar en Daniel Strauss se derde seuntjie is gistermiddag om 17:30 gebore.

Die jongste van Strauss se seuntjies, wat op 40 weke en vier dae gebore is, weeg 4.14 kg.

In die aankondiging sê die mamma haar ouer seuntjies het harte op haar voorarms geteken voordat sy hospitaal toe is en dit het haar deur die kraam gehelp. Strauss sê haar man en haar ma het nooit haar sy verlaat nie.

“They adore their baby brother! We are both healthy, happy and healing. All praise to God! Grateful for wonderful nurses and doctors, and my warriors who never stopped praying.”

Daniel Strauss het die volgende boodskap op sy Instagram-blad geplaas:

“So grateful to welcome our 3rd baby boy to the family. @rolenestrauss, thank you for being the most amazing wife and mother to our boys. Mom and baby are happy and healthy.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief