Vrou se oorskot begrawe onder losstaande bad gevind

Lees ook :

Vrou se oorskot begrawe onder losstaande bad gevind
Vrou se oorskot begrawe onder losstaande bad gevind Foto: Author Jennifer Chase

BUTTERWORTH. – ‘n Man (43) is in hegtenis geneem en word aangekla van moord nadat sy vrou se oorskot na bewering begrawe onder sy bad gevind is.

Kapt. Siphokazi Mawisa, polisiewoordvoerder, sê die inhegtenisneming kom nadat ‘n 34-jarige vrou deur haar man op 3 Julie 2019 as vermis aangemeld is. Sedert is ‘n ondersoek van stapel gestuur, maar sy is nooit gevind nie.

“Die polisie is deur ‘n familielid, wat agterdogtig was, in kennis gestel oor ‘n bad wat nie meer aan die grond vas is nie. Tydens die polisie se ondersoek het hulle die vermiste vrou se oorskot glo onder die bad in sy huis gevind.”

Die verdagte, die slagoffer se man, is in hegtenis geneem en word aangekla van moord aangekla. Hy sal in die Butterworth-landdroshof verskyn.

LEES OOK: WSU-student doodgesteek na opmerking oor ‘moetie’

LEES OOK: ‘Vermiste’ Pretoria-man veilig en ongedeerd gevind

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief