Vroulike huiseienaar vang vermeende koperdief

Lees ook :

Vroulike huiseienaar vang koperdief fotokrediet: RUSA

AMAOTI, KZN.  – ‘n Vroulike huiseienaar het gisteroggend ‘n vermeende koperdief op haar eiendom in Amaoti, KZN, gekonfronteer en gevang.

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms en onstuimige wind vir vandag uitgereik

Lede van Rusa is geskakel en het die verdagte met sy hande vasgebind en beserings aan sy gesig gevind wat na bewering tydens ‘n alterkasie met die huiseienaar en bure opgedoen is.

Die huiseienaar het gesê sy het van vreemde geluide in haar erf wakker geword en het die verdagte gekry waar hy koperpype en toebehore op haar eiendom wou steel. Sy het ‘n knuppel gehad en het hom gekonfronteer en begin vasbind.

Haar bure het haar hoor roep vir hulp en het haar gehelp om die verdagte vas te bind. Die verdagte het tydens ondervraging erken hy is verslaaf aan heroïen en dat hy die gesteelde koper vir dwelms wou verkoop.

Bronne: RUSA

Lees ook: Waarskuwing vir donderstorms en onstuimige wind vir vandag uitgereik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief