Waarskuwing vir donderstorms en onstuimige wind vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwings vir donderstorms en onstuimige wind vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms en moontlike oorstromings vir vandag vir dele van Mpumalanga uitgereik.

Lees ook: Pa en jeugpastoor oortuig Charlie Kirk-moordverdagte om hom aan polisie oor te gee

Die kusgebied van die Wes-Kaap en die Oos-Kaap is met ‘n geel vlak 2-kennisgewing teen onstuimige wind vir vandag gewaarsku.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Pa en jeugpastoor oortuig Charlie Kirk-moordverdagte om hom aan polisie oor te gee

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief