Vullishoop ontplof – man beseer

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ’n Man (24) is Woensdagmiddag in ’n ontploffing beseer terwyl hy vullis buite sy huis in Casper Crescent, Trenance Park, verbrand het.

Reaction Unit South Africa (Rusa) sê in ‘n sosialemediaplasing die man het verduidelik daar was verskillende items op die vullishoop. Terwyl die vuur groter geword het, het ’n skielike ontploffing plaasgevind. Hy het brandwonde aan sy regterhand en geringe brandwonde aan sy regterbeen opgedoen.

Paramedici het eerstehulp op die toneel verleen.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief