Brekende Nuus

Wen ‘n Claasens Designs CC handbiltongkerwer ter waarde van R1 860!

Jy kan dié maand ‘n Claasens Designs CC handbiltongkerwer wen. Perfek vir Kersfees!

Om in te skryf:

  1. “Tag” drie van jou vriende in die kommentaar;
  2. “Like” die Claasens Designs CC Facebookblad hier: (Ons “tag” julle)

*Die wenner word deur ‘n onafhanklike aanlyn program getrek en op 30 November om 13:00 aangekondig.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hoe sny jy jou biltong?