Brekende Nuus
Afrikaans

Wêreld se grootste drywende boekeskou dok in Durban

Wêreld se grootste drywende boekeskou dok in Durban fotokrediet: Canva
Wêreld se grootste drywende boekeskou dok in Durban fotokrediet: Canva

Lees ook: Beurtkrag steeds opgeskort

DURBAN. – Die wêreld se grootste drywende boekeskou het in Durban gedok. Boekeliefhebbers sal die week aanboord die MV Logos Hope kan gaan waar meer as 5 000 boeke gehuisves word.

Die skip sal besoekers van Woensdag tot 2 Junie verwelkom. Logos Hope is deel van ‘n Duitse nie-winsgewende organisasie wat boeke aan almal wil voorsien. Daar is 350 vrywillige bemanningslede van meer as 65 nasionaliteite op die skip.

Bronne: IOL, The Citizen, ECR

Lees ook: Beurtkrag steeds opgeskort