Werksgeleentheid by Hoërskool Noord-Kaap

Lees ook :

Daar is tans ‘n tydelike departementele pos beskikbaar by Hoërskool Noord-Kaap. Die geskikte kandidaat gaan fisiese wetenskap in Afrikaans en Engels moet aanbied. Aanstellingsdatum sal 13 Januarie 2020 wees.

Stuur asseblief volledige CV met bewys van kwalifikasies en ervaring aan:

Die Skoolhoof
Hoërskool Noord-Kaap
Privaatsak X5060
Hadisonpark
Kimberley
8306

e-pos: secretary@northerncapehigh.co.za

Tel: 053 – 832 4377
Faks: 053 – 832 2176

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief