NOORD-KAAP. – ‘n 14-jarige meisie van Postmasburg word sedert Donderdag 12 Desember vermis.
Sers. Timothy Sam sê die polisie ondersoek die omstandighede van ‘n tienermeisie se verdwyning.
Enigiemand met inligting van waar sy haar bevind, kan speur.konst. Sylvester Sehako by 082 302 0391 bel.





