2 in hof nadat pedofiel Ian Watkins in tronk doodgemaak is

Lees ook :

Twee in hof nadat pedofiel Ian Watkins in tronk doodgemaak is fotokrediet: X

VK. – Twee mans het in die hof verskyn vir die moord in die Wakefield-tronk op die pedofiel Ian Watkans, voorheen die hoofsanger van Lostprophets.

Lees ook: Powerball-boerpot vir môre staan op R140 miljoen

Watkins was besig om ‘n vonnis van 29 jaar uit te dien nadat hy in 2013 skuldig bevind is aan verskeie seksuele misdrywe teenoor kinders, insluitend ‘n poging om ‘n aanhanger se baba te verkrag.

Rashid Gedel (25) en Samuel Dodsworth (43) het vanoggend in die Leeds-landdroshof vir die moord op Watkins verskyn. Hulle het hom glo ingewag en met ‘n mes aangeval. Hy is op die toneel dood verklaar.

Bronne: BBC, The Mirror, The Independent

Lees ook: Powerball-boerpot vir môre staan op R140 miljoen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief