20 beseer in aardbewing in Ecuador

Lees ook :

20 beseer na aardbewing in Ecuador fotokrediet: X

ECUADOR. – 20 mense is beseer na ’n 6.3-aardbewing Ecuador Vrydag getref het. Verskeie geboue in Esmeraldas is in die aardbewing beskadig.

Lees ook: Vier mense geskiet tydens roof by taverne

Huise en openbare geboue is beskadig, verskeie plekke is sonder krag en die olie-infrastruktuur is tydelik afgesit.

Die president van Ecuador, Daniel Noboa, het gesê hy het alle regeringministers na Esmeraldas gestuur om skuilings te installeer, noodhulp toe te pas en om “te help met alles wat ons mense nodig het”.

Bronne: BBC, The Straits Times, ABC News

Lees ook: Vier mense geskiet tydens roof by taverne

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief