GRIEKELAND. – ’n Aansienlike aardbewing met ‘n meting van 5.2 op die Richterskaal het Woensdag tussen die Griekse eilande Amorgos en Santorini voorgekom.
Lees ook: Powerball-boerpot vir Vrydag is R19 m.
Dit volg na dae van aanhoudende trillings in die gebied. Meer as 11 000 mense het reeds Santorini verlaat voor die jongste aardbewing.
Volgens Griekse owerhede het die onlangse aardbewings te doen met die verskuiwingslyn wat naby die eilande is wat getref is.
Bronne: BBC, Metro, CNN
Lees ook: Powerball-boerpot vir Vrydag is R19 m.





