Kyk hier na die finale uitsending se afsluiting: https://fb.watch/paYa0D9AJ_/
7de Laan, die gewilde sepie van die afgelope 23 jaar waarvan die einde gedurende Julie vanjaar aangekondig is, se laaste episode is gisteraand uitgesaai.
Die 7de Laan-span het aan die einde emosioneel gegroet en kykers wat die program deur die jare ondersteun het, bedank. Verskeie foto’s hiervan is op die amptelike Facebook-blad gedeel.
SABC2 het op 21 Desember aangekondig Vetkoek Paleis sal 7de Laan in dié tydgleuf vervang.
Lees die sosialemedieplasing oor die laaste episode hier onder:
The outpouring love and backing from South Africans has truly overwhelmed us-over the years and especially tonight. From on screen to behind the camera, every person dedicated tireless efforts to make 7de Laan one of South Africa’s most iconic shows.
We take pride in having pioneered and inspired the industry along the way.
We pay tribute to the creator of 7de Laan, Danie Odendaal and his fellow producers, Annie Basson and Thandi Ramathesele.
We had the best cast and crew this industry had to offer.
South Africa, thank you for welcoming us into your homes for 23 remarkable years.
Bron: 7de Laan en SABC2
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel





