Toks van der Linde se foto’s van ‘n gesonder hy

Lees ook :

Fotokrediet Toks van der Linde Facebook-blad

Kyk hier na die voor en na foto’s:

Fotokrediet Toks van der Linde

Hierdie oud-rugbyspeler en televisie-aanbieder het geen bekendstelling nodig nie.

Hy het die volgende twee foto’s, voor en na sy gewigsverlies, op sy Facebook-blad gedeel met die woorde: “Never give up please please please if I can you can.”

Wat dink jy van sy gewigsverlies?

Het jy ook sulke foto’s om te deel, of vertel ons van die pad wat jy loop in die geveg om jou gewig onder beheer te kry of is jy daai persoon wat altyd oor jou gewig kla, maar niks daaraan doen nie?.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief