Donald Trump sê aanklagtes in verkiesingsaak moet laat vaar word

Lees ook :

Donald Trump sê aanklagtes in verkiesingsaak moet laat vaar word
Donald Trump sê aanklagtes in verkiesingsaak moet laat vaar word fotokrediet: Facebook

Lees ook: Donald Trump in New York aangekla vir bedrog in siviele saak

VSA. – Donald Trump het ’n federale hof gevra om die aanklagtes van inmenging in die 2020-verkiesing teen hom te laat vaar, want hy het “presidensiële immuniteit” gehad.

Trump se prokureurs het gesê sy pogings om die 2020-verkiesinguitslae om te keer, was “deel van sy verantwoordelikhede as president”. Hulle het gesê sy optrede was om “die integriteit van die verkiesings te verseker”.

Trump is vanjaar in verskeie kriminele sake aangekla.

Bronne: BBC, The New York Times, CNBC

Lees ook: Donald Trump in New York aangekla vir bedrog in siviele saak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief