Ses weermaglede oorlede toe veldbrand versprei

Lees ook :

Ses weermaglede oorlede na veldbrand
Ses weermaglede oorlede na veldbrand fotokrediet: Canva

Lees ook: Weerdiens waarsku teen hittegolwe

LOHATLA, NOORD-KAAP. – ’n Veldbrand het gistermiddag die lewens van ses weermaglede geëis terwyl drie ernstig beseer is.

’n Brand by ’n nabygeleë myn het tot by die weermagopleidingsentrum versprei.  Die brand is deur sterk winde van tot 70 km/uur aangehits.

Die name van die oorledenes sal bekend gemaak word sodra hulle families van hul afsterwe ingelig is.

Bronne: EWN, IOL, TimesLIVE

Lees ook: Weerdiens waarsku teen hittegolwe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief