Jason Derulo gedagvaar oor beweerde seksuele teistering

Lees ook :

Jason Derulo gedagvaar oor beweerde seksuele teistering
Jason Derulo gedagvaar oor beweerde seksuele teistering fotokrediet: Facebook

Lees ook: Gerhard Ackerman skuldig bevind aan seksuele aanranding op seun

LOS ANGELES, VSA. – Die sanger Jason Derulo is deur nog ’n kunstenaar gedagvaar oor beweerde seksuele teistering.

 Emaza Gibson (25), ook ’n sanger, het beweer Derulo het seks gesoek in ruil vir “sukses” in die musiekbedryf/ Sy het verder beweer hy het kontrakbreuk gepleeg na sy geweier het om by hom te slaap.

Jason Derulo het reageer op Gibson se bewerings en het gesê “dit is heeltemal vals en kwetsend”. Hy het gesê hy is teen alle vorme van teistering en hy is verskriklik gekrenk deur die bewerings.

Bronne: BANG Showbiz, BBC, Metro

Lees ook: Gerhard Ackerman skuldig bevind aan seksuele aanranding op seun

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief