Bestuurder kritiek na vragmotor van brug af is

Lees ook :

Foto: Midlands EMS

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is Sondagoggend kritiek beseer toe die vragmotor wat hy bestuur het van ‘n brug op die N3 by die Lionsriver-afrit af is.

Midlands EMS sê Howick se bemanning en lewensondersteunende paramedici is na die toneel gestuur. Met aankoms is gevind die vragmotor het van die brug na onder geval.

Die bestuurder was kritiek beseer en het dringende gevorderde lewensondersteunende behandeling vereis. Hy is na ‘n vlak 1-traumahospitaal vervoer.

Owerhede was op die toneel teenwoordig.

Bron: Midlands EMS

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief