Hulp gevra om vrou in verband met moord op te spoor

Lees ook :

Foto: SAPD

GAUTENG. – Hlengiwe Goodness Buthelezi (40) word in verband met ’n beweerde sameswering om moord te pleeg en moord in Johannesburg-Sentraal gesoek.

Kapt. Tintswalo Sibeko, polisiewoordvoerder, sê die misdade het na bewering op 16 Desember 2025 plaasgevind. Speurders van die provinsiale ondersoekeenheid vir ernstige en geweldsmisdade is tans besig om na Buthelezi te soek.

Enigiemand met inligting oor haar waar sy haar bevind, kan speur.sers. Nengovhela by 082 967 9362 bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief