Lees ook: DJ Black Coffee beseer op vlug na Argentinië
Die bekende platejoffie DJ Black Coffee is glo by die huis en besig om te herstel. Hy het ’n plasing van ’n klomp emoji’s op X gemaak, wat mense laat glo hy is terug by die huis in Suid-Afrika en dankbaar vir sy herstel.
Die DJ is verlede week beseer toe sy privaat vliegtuig ’n noodlanding weens turbulensie moes maak. Hy was op pad na Argentinië vir ’n opvoering wat toe gekanselleer moes word.
Bronne: Youth Village, IOL, Briefly





