Man se liggaam op straathoek op Brakpan gevind

Lees ook :

'n Man se liggaam is Vrydag op 'n straathoek in Brakpan gevind. Foto ter illustrasie: Canva

BRAKPAN, GAUTENG. – Die Brakpan-SAPD vra die gemeenskap se hulp om ’n man wie se liggaam op 12 Januarie op ’n straathoek op Brakpan gevind is, uit te ken.

Die oorledene is gevind waar hy na bewering onder ’n kombers buite ’n winkel op die hoek van Stasieweg en Kingswaylaan gelê het.

Enigiemand wat inligting het of wat ’n familielid of vriend vermis, kan AO Warren Kennedy by 011 744 7100 kontak.

Bronne: SAPD, Twitter

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief