Vrou wat rekspring in winkelsentrum oorlede

Lees ook :

Vrou wat bungee spring in winkelsentrum is oorlede
Vrou wat bungee spring in winkelsentrum is oorlede fotokrediet: Canva

Lees ook: Soldaat wat hom aan brand steek buite ambassade oorlede

SUID-KOREA. – ’n Vrou in haar 60’s het gister ’n hartaanval gehad na sy in ’n winkelsentrum van ’n agt meter hoë platform afgeval het tydens ‘n reksprong (bungee jump). Sy is later in ‘n hospitaal dood verklaar.

Die vrou het op ’n betonvloer te lande gekom na sy by ’n sportsfasiliteit in ’n winkelsentrum in Suid-Korea probeer rekspring het.

Sy het veiligheidstoerusting aangehad, maar die rekspringkabel was nie na behore vas nie. Die polisie is besig om die voorval te ondersoek.

Bronne: The Independent, The Straits Times, Koreaboo

Lees ook: Soldaat wat hom aan brand steek buite ambassade oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief