Kyk: Klankejuffie inspireer weer

Lees ook :

Kyk: Klankejuffie inspireer weer. Skermgrepe: TikTok

Juffrou Robyn, wat ’n ruk gelede bekendheid met haar TikTok-video’s verwerf het vir die wyse waarop sy haar laerskoolklas leer klank, het die naweek nog ’n inspirerende video gedeel.

In die video vat sy voor met ’n motiveringspraatjie. Haar klas sê die woorde agter haar aan.

Met “Ek gaan iewers in die lewe kom” en “My drome stop nie by die wingerd nie,” bemoedig sy die kinders om groot te droom.

Bron: TikTok  

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief