Kyk: Dirk van der Westhuizen stel nuwe lied vry

Lees ook :

Dirk van der Westhuizen stel nuwe lied vry. Foto: Facebook

Die Afrikaans-sanger, Dirk van der Westhuizen, se nuwe enkelsnit, Komeet, is pas vrygestel. Hy het Donderdagaand ’n openingsaand vir die amptelike vrystelling gehad.

Elandré, Bobby van Jaarsveld, Ivan Roux en Nicolene Sparks was van die bekendes wat die openingsaand met ‘n futuristiese tema bygewoon het.

Aanhangers beskryf die lied as treffend en modern. Een aanhanger “wou na niks anders luister nie”.

Luister Komeet hier.

Bronne: Dirk van der Westhuizen Facebook, YouTube

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief