Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Lees ook :

Wêrelderfenisdag Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede? Foto ter illustrasie: Canva

Vandag is Wêrelderfenisdag waar daar op die wêreld se ryk kulturele, historiese en natuurlike erfenis gefokus word. Suid-Afrika is gelukkig om tien wêrelderfenisgebiede te hê.

1. Robbeneiland (Wes-Kaap

2. iSimangaliso Wetland-park (KZN)

3. Wieg van die Mensdom (Gauteng)

4. Ukhahlamba Drakensberg-park (KZN)

5. Mapungubwe-erfenisterrein (Limpopo)

6. Kaapse florastreek (Wes-Kaap)

7. Richtersveld- kulturele en botaniese landskap (Noord-Kaap)

8. Vredefortkoepel (Vrystaat)

9. Khomani- kulturele landskap (Noord-Kaap)

10. Baberton-groensteenberge (Mpumalanga)

Foto’s: SA Venues

Bronne: SA travel and tourism, UNESCO

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief