Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad

Lees ook :

Banyana Banyana se afrigter kry eersdaags ’n eredoktorsgraad. Foto: Business Live

KAAPSTAD, WES-KAAP. – Banyana Banyana se hoofafrigter, Des Ellis, ontvang Donderdag ’n eredoktorsgraad van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT).

Die eredoktorsgraad word aan haar gegee op grond van haar besondere prestasies as professionele sportpersoon en as afrigter van die nasionale vrouesokkerspan.

Ellis is een van 7 000 persone wat tydens die herfseremonies by die universiteit grade gaan ontvang.

Bronne: Sunday World, Unplayable

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief