Was jy al gelukkig met FlySafair se spotgoedkoop vliegkaartjies?

Lees ook :

Foto: FlySafair

Flysafair begin vanoggend om 09:00 vir hul verjaardag goedkoop vliegkaartjies verkoop.

Het jy ‘n familielid of vriende in ‘n ander provinsie lanklaas gesien? Jy het reg gehoor – vanjaar is die kaartjies slegs R10. Die aanbod is vir binnelandse vlugte.

Daar is 50 000 van hierdie goedkoop kaartjies beskikbaar. Volg die skakel hier onder en kyk of jy gelukkig is. Laat weet ons in die kommentaar of jy van die kaartjies vir jouself of ‘n geliefde kon bekom.

www.flysafair.co.za

Lees self hier onder wat die lugredery sê:

For 10 years we’ve been uniting our nation with flights to all main destinations in SA and beyond✈️, and to celebrate, we’re hosting the party of the decade🎉!

That’s right, to mark the occasion, our R10 Birthday Sale is kicking off later today, and this is one celebration you won’t want to miss. The party will start at 9 a.m. and will end only when all 50 000 of the R10 tickets have been snatched up.

And, because everyone who is anyone will be joining the festivities, we’ll have a waiting room to help manage the crowds on our website. Stick around in here because you never know when you could be the next lucky person to go through to the main event😜!

Join the fun at www.flysafair.co.za

T’s & C’s apply 

See less

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief